Wednesday, January 13, 2010

Dis offisieel ....

Borsvoeding is altyd die beste en dit word net elke dag so bewys.Onlangse navorsing het weereens bewys dat borsvoeding in die 2 de lewensjaar steeds die grootste, beste en gesondste vir enige moeder en baba is. 448ml borsmelk voorsien 29% van energiebehoeftes, 43% van proteienbehoeftes, 36% van kalsuimbehoeftes, 75% van vitamien A behoeftes, 76% van folienbehoeftes, 94% van vitamien 12 behoeftes en 60% van die vitamien C behoeftes.Inderdaad bly dit Liquid Gold WOW mammas julle mag maar nog aanhou na 1 jaar

1 comment:

  1. Ek het Jayden vir omtrent 17 maande geborsvoed en was mal daaroor. Nou's ek swanger met baba #2 en ek kan nie wag om dit weer te doen nie!

    ReplyDelete