Breastfeeding Made Simple: Seven Natural Laws for Nursing Mothers
Breastfeeding Made Simple: Seven Natural Laws for Nursing Mothers
UNICEF, WHO and WABA gesteu deur al die "evidence based" navorsing het die voorstelling van borsvoed jou baba binne die eerste uur genoodsaak.Vroee inisiering van borsvoeding kan 22 persent van babas se dood in ontwikkelende lande in die eerste maand voorkom .....Hoekom gebeur dit dan net eenvoudig nie
Gaan kyk gou na hierdie video
http://breastcrawl.org/
No comments:
Post a Comment